Suidwes Graan

Jan Grobbelaar

Hoof Uitvoerende Beampte: Graan
T: (018) 581 1000
[email protected]

  • Silo’s

    Suidwes-silobedryf berg graan in 16 betonsilo’s en drie bunkerkomplekse.

  • Graanverkryging en -bemarking

    Graanverkrygers is op die hoogte van verwikkelinge in die mark.Graanbemarking fokus op die verhandeling van mielies, koring, sonneblom, sojabone en graansorghum.

  • Makelary

    Suidwes Makelary fokus op prysrisikobestuur en verhandeling op die JSE Termynbeurs vir kliënte.

  • Plaagbeheer

    Suidwes Graandienste se plaagbeheereenheid beskik oor goed opgeleide, gekwalifiseerde plaagbeheer-operateurs en -werkers.

SUIDWES GRAAN is ‘n dinamiese rolspeler in die nasionale en internasionale graanmarkte. Suidwes bied aan kliënte alternatiewe bemarkingskanale en prysrisikobestuursinstrumente in die verhandeling van hulle produkte.

As ‘n gespesialiseerde divisie binne Suidwes, is Suidwes Graan ‘n speler van wêreldformaat wat fokus op die verkryging, verhandeling, bemarking, hantering en opberging van mielies, sonneblom, sojabone, graansorghum en koring.