Struktuur | Organigram

DIE SUIDWES GROEP SE aktiwiteite word in twee hoofstroom besigheidsmodelle verdeel naamlik Suidwes Landbou en Africum. Suidwes Landbou huisves die tradisioneel primêre divisies, naamlik finansiering, graanopberging, handel en meganisasie met ‘n aggressiewe Aansporings- en kortingskema vir klante as die besigheidsdrywer. Africum huisves al die sekondêre besighede in die waardeketting wat suiwer op ekonomiese beginsels sake doen. Besighede wat onder Africum sake doen is Triomf Trading , NviroTek , Agrinet , NWET , Raddix en Southern Alliance.

SUIDWES-GROEPSTRUKTUUR