Suidwes Plaagbeheer

Chris Kotze

S: 082 801 4595
[email protected]

Ben Jacobs

S: 082 888 6972
[email protected]

Suidwes Graandienste fokus op plaagbeheer en beskik oor goed opgeleide plaagbeheer-operateurs en -werkers.

Die dienste sluit in:

Beroking
•  Beroking van losmaat graan in sinksilo’s, bunkers en store, asook beroking van sakke
•  Termiese beroking (“Hot Fog”) en bespuiting vir motte en kalanders

Knaagdierbeheer
•  Knaagdierbeheer in en om besighede en woonhuise

Strukturele plaagbeheer
•  Termietbeheer voor en na konstruksie
•  Huishoudelike peste en plae

Onkruidbeheer
•  Onkruidbeheer by besighede en woonhhuise
•  Onkruidbeheer teen drade van wildskampe

Enige van die bogenoemde dienste is regdeur die jaar beskikbaar. Kontak ons gerus vir professionele diens.

Plaagbeheerdienste

Chris Kotze
SEL: 082 801 4595
[email protected]

Ben Jacobs
SEL: 082 888 6972
[email protected]