4kleur-banner-foyer(www)

Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie

SUIDWES KORPORATIEWE VIDEO

Deon Badenhorst

Bestuurder: Korporatiewe Bemarking & Kommunikasie

T: (018) 581 1192
F: (018) 581 1500
S: 082 881 7461

[email protected]

Sunelle van Rooyen

Bemarkingskoördineerder
T: (018) 581 1000
S: 076 871 3761
[email protected]

Edward Adendorff

Junior Grafiese Ontwerper: Korporatiewe Bemarking
T: (018) 581 1000
[email protected]

Anize Hoffman

Beampte: Administrasie
T: (018) 581 1000
[email protected]

Kontak ons vir die volgende:

•  Borgskappe en donasies
•  Korporatiewe kommunikasie en mediaverklarings
•  Gedrukte media (Ons Eie & Esprit de Corps)
•  Sosiale media (Webblad en Facebook)

Delmas kry sy eerste Suidwes-tak

Korporatiewe publikasies

Kommunikasie

Gesonde werkverhoudinge is die resultaat van effektiewe kommunikasie.

Die volgende kommunikasieplatforms bestaan in Suidwes:

•  Weeklikse bestuursvergadering tussen die Uitvoerende Bestuur en hoofde van divisies.

•  Maandelikse divisie-vergaderings

•  Kwartaallikse personeelvergaderings

•  Gereelde “roadshows” oor mediese fondse en aftreefondse

•  Gedrukte media soos Ons Eie en esprit de corps

•  Elektroniese media soos e-pos, intranet en elektroniese nuusbriewe

Gedrukte media

Suidwes kommunikeer gereeld met sy verskillende belangegroepe deur middel van gedrukte media. Inligting wat die heersende tendense in landbou aanspreek en wat produsente kan help om hul boerderypraktyke te verbeter, word gepubliseer.

Nuuswaardige gebeure van die Maatskappy word gereeld aan plaaslike sowel as nasionale gedrukte media voorsien. Op dié manier kommunikeer Suidwes met belangegroepe en hou hulle op die hoogte van gebeure.