Ons Eie

2018

Februarie/Maart 2018

Feb-Mrt-2018

Desember/Januarie 2018

Ons Eie is die lyfblad van Suidwes Beleggings Beperk en word spesifiek uitgegee om landboukundige inligting aan boere in Suidwes se bedieningsgebied te verskaf. Dit hanteer ook nuus uit die bedieningsgebied, die aktiwiteite van boere in die gebied en bevat artikels oor meer algemene onderwerpe wat die lewens van boere en hulle gesinne raak. Die tydskrif word hoofsaaklik per pos aan produsente gestuur en is ook beskikbaar by alle Kontreiwinkels. Formaat: A4-volkleurpublikasie van ongeveer 48 bladsye Frekwensie: ses uitgawes per jaar (Februarie, April, Junie, Augustus, Oktober en Desember)

Advertensietariewe

2017



November 2017 >>

2016

Blaai deur die 2016-uitgawes van Ons Eie en bly so op die hoogte van verwikkelings by Suidwes Landbou

UIT DIE LEDE, VIR DIE LEDE