Regsdienste

  • Suidwes Aandele

    Die beheer en administrasie van aandele is die verantwoordelikheid van die Groep Hoof Regsbeampte/Groepsekretaris.

  • Nakomingswetgewing

    Suidwes is ‘n gerespekteerde organisasie wat die behoud van sy goeie reputasie hoog aanskryf.