Seisoene Damesklub

Sluit aan by die SEISOENE Damesklub en ontvang ‘n tweemaandelikse nuusbrief propvol heerlike leesgoed en fantastiese afslagbewyse. Inskrywingsvorm by die Kontreiwinkels.

Navrae: Deon Badenhorst by [email protected]
Sunelle van Rooyen by 018 581 1135 of [email protected]