Aarbol
Bree-basis
Kreatiewe-besluite
Saam-groei-ons

SUIDWES KORPORATIEWE VIDEO

Screen shot 2018-02-05 at 11.10.55 AM

SUIDWES TYDSKRIF

ons-eie-okt-nov-1

Okt/Nov 2018

2018 JAARVERSLAG
suidwes-geïntegreerde-jaarverslag-2018-1

UIT DIE LEDE, VIR DIE LEDE

SUIDWES LANDBOU, met sy Sentrale Kantoor in Leeudoringstad, is een van die groot en bekende Landbougroepe in Suid-Afrika. Ons bedien klante oor die hele land deur verskeie besighede in die Landbouwaarde- ketting.

liggroenblou

Suidwes Landbou


  • Graan

    bied alternatiewe bemarkingskanale en prysrisikobestuursinstrumente aan kliënte in die verhandeling van produkte.

  • Handel

    het 19 handelstakke en een veevoerdepot en maak boerderybenodigdhede gerieflik beskikbaar vir klante.

  • AgriCapital

    verskaf omvattende finansieringsprodukte om boere en sekondêre landbou-ondernemings finansieel by te staan.

  • Versekering

    Suidwesfin Versekering is geïntegreer in die Raddix-groep

  • Terratek

    verskaf wetenskaplik-gefundeerde kundigheid en tegnologie om produsente te help om optimaal te presteer.

  • Aansporingskema

    klante ontvang jaarliks 80% van die maatskappy se wins voor belasting as ‘n aansporing.

  • Aandele

    is in ‘n fasiliteit beskikbaar vir nuwe toetreders en vir verhandeling tussen kopers en verkopers.

AFRICUM


  • Agrinet

    verskaf en versprei industriële produkte, algemene handelsware, besproeiingsprodukte en buitelewe toerusting aan die kleinhandel en industriële markte in sub-Sahara Afrika.

  • NviroTek

    is ’n onafhanklike landbou-laboratorium wat grond- en plantanalises doen om produsente in staat te stel om grond optimaal te benut.

  • NWET

    bring kommunikasietegnologie na die landbougemeenskap in die platteland.

  • Raddix

    Die Raddix/Renasa R2-produk spreek versekeringsbehoeftes aan en is beskikbaar vir die personeel van Suidwes Landbou teen spesiale tariewe.

  • Suidwes Makelary

    fokus op prysrisikobestuur en verhandeling op die JSE Termynbeurs vir kliënte.

  • Protek

    verskaf ‘n volledige reeks produkte en dienste om peste en plae in en om die huis te bestry, asook bekostigbare plantvoeding.