Nuus & gebeure
2018
Geskrewe openbare voorlegging deur Suidwes Beleggings Eiendoms Beperk
Die debat oor grondhervorming en veral onteiening sonder vergoeding, is ’n groot bron van kommer vir Suidwes. Die doel van hierdie voorlegging is om sodanige insette in `n konstruktiewe gees te lewer om die komitee in staat te stel om deurdagte aanbevelings aan die parlement te maak.
Junie 2018
2017
SUIDWES gee erkenning aan Top Klante
Oktober 2017
SUIDWES het staatmaker-personeel tydens ‘n erkenningsfunksie vereer
November 2017
Suidwes Landbou verafsku huidige misdaad-klimaks; eis effektiewe strategieë
1 November 2017
Senior aanstellings by Suidwes
28 Augustus 2017