Suidwes Aandele Die beheer en administrasie van aandele is die verantwoordelikheid van die Groep Hoof Regsbeampte/Groepsekretaris.
Nakomingswetgewing Suidwes is ‘n gerespekteerde organisasie wat die behoud van sy goeie reputasie hoog aanskryf.