Aarbol
Bree-basis
Kreatiewe-besluite
Saam-groei-ons

SUIDWES KORPORATIEWE VIDEO

Die Suidwes webwerf dek verskeie plaaslike onderwerpe wat relevant is vir Suid-Afrikaners. In lyn met hierdie plaaslike fokus, het OTT casino gewild geword as 'n veilige betaalopsie in Suid-Afrika. Spelers kan maklik voorafbetaalde OTT vouchers gebruik om geld te deponeer by aanlyn aanlyn OTT casino's, wat 'n eenvoudige en anonieme manier bied om hul finansiële besonderhede privaat te hou.

Screen shot 2018-02-05 at 11.10.55 AM

SUIDWES TYDSKRIF

ons-eie-okt-nov-1

Okt/Nov 2018

2018 JAARVERSLAG
suidwes-geïntegreerde-jaarverslag-2018-1

verkorte-state-vir-internet-2018-1

UIT DIE LEDE, VIR DIE LEDE

SUIDWES LANDBOU, met sy Sentrale Kantoor in Leeudoringstad, is een van die groot en bekende Landbougroepe in Suid-Afrika. Ons bedien klante oor die hele land deur verskeie besighede in die Landbouwaarde-ketting.

liggroenblou

Suidwes Landbou


  • Graan

    bied alternatiewe bemarkingskanale en prysrisikobestuursinstrumente aan kliënte in die verhandeling van produkte.

  • Handel

    het 19 handelstakke en een veevoerdepot en maak boerderybenodigdhede gerieflik beskikbaar vir klante.

  • AgriCapital

    verskaf omvattende finansieringsprodukte om boere en sekondêre landbou-ondernemings finansieel by te staan.

  • Versekering

    Suidwesfin Versekering is geïntegreer in die Raddix-groep

  • Terratek

    verskaf wetenskaplik-gefundeerde kundigheid en tegnologie om produsente te help om optimaal te presteer.

  • Aansporingskema

    klante ontvang jaarliks 80% van die maatskappy se wins voor belasting as ‘n aansporing.

  • Aandele

    is in ‘n fasiliteit beskikbaar vir nuwe toetreders en vir verhandeling tussen kopers en verkopers.

AFRICUM


  • Agrinet

    verskaf en versprei industriële produkte, algemene handelsware, besproeiingsprodukte en buitelewe toerusting aan die kleinhandel en industriële markte in sub-Sahara Afrika.

  • NviroTek

    is ’n onafhanklike landbou-laboratorium wat grond- en plantanalises doen om produsente in staat te stel om grond optimaal te benut.

  • NWET

    bring kommunikasietegnologie na die landbougemeenskap in die platteland.

  • Raddix

    Die Raddix/Renasa R2-produk spreek versekeringsbehoeftes aan en is beskikbaar vir die personeel van Suidwes Landbou teen spesiale tariewe.

  • Suidwes Makelary

    fokus op prysrisikobestuur en verhandeling op die JSE Termynbeurs vir kliënte.

  • Protek

    verskaf ‘n volledige reeks produkte en dienste om peste en plae in en om die huis te bestry, asook bekostigbare plantvoeding.