Suid Wes (ENG) /ENG English Mon, 26 Nov 2018 16:54:52 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=4.0.3 Press release crime /ENG/press-release-crime/ /ENG/press-release-crime/#comments Mon, 22 Jan 2018 14:46:29 +0000 /ENG/?p=4829 Suidwes-Landbou-Media-Release-Nov-2017-(Engels)-1

]]>
/ENG/press-release-crime/feed/ 0
Suidwes Makelary /ENG/suidwes-makelary/ /ENG/suidwes-makelary/#comments Tue, 26 May 2015 00:24:03 +0000 /ENG/?p=2834 /ENG/suidwes-makelary/feed/ 0 Maandrekeninge /ENG/maandrekeninge/ /ENG/maandrekeninge/#comments Fri, 31 Oct 2014 01:19:40 +0000 /ENG/?p=1788 MAANDREKENINGE

Maandrekeninge is ‘n fasiliteit wat Suidwes Handel aan klante (boere, besighede en salaristrekkers) beskikbaar stel om maandelikse aankope by Suidwes se Handelstakke te vergemaklik. Betalings geskied 30 dae na staat en hierdie is ‘n rentevrye periode.

Klante kan by hulle naaste Handelstak vir dié fasiliteit aansoek doen. Die terugbetaalbedrag en die vestiging van sekuriteit word deur die betaalvermoë en die risikoprofiel van elke klant bepaal.

Die volgende dokumente word vir die aansoek benodig:

AANSOEKE KLEINER AS R20 000 AANSOEKE GROTER AS R20 000
Aansoekvorm (verkrygbaar by die Handelstak of bemarker) Aansoekvorm (verkrygbaar by die Handelstak of bemarker)
Kontantvloeistate Kontantvloeistate
Magtiging vir bankinligting Finansiële state van entiteit waarin aansoek gedoen word
Persoonlike Finansiële state van direkteure/lede/trustees in die gevalle van maatskappye/BK’s/trusts
Magtiging vir bankinligting

* Bykomende inligting mag aangevra word, maar sal op die meriete van die geval bepaal word.

Vanaf 2015, kan die fasiliteit jaarliks, vir kliënte wat daarvoor kwalifiseer en dit aanvaar, met dieselfde persentasie as die inflasiekoers verhoog word.

Houers van ‘n maandrekening by Suidwes ontvang maandeliks op die 25ste, ‘n SMS wat die uitstaande saldo asook die bedrag wat betaalbaar is teen die laaste dag van die maand, aandui. Betaling kan by die Handelstakke of direk in Suidwes se bankrekening gemaak word.

SKEMAREKENING

‘n Skemarekening is ‘n fasiliteit, beskikbaar by Suidwes Handel vir aankope van produkte wat op spesiale uitstelbetalings deur die verskaffers beskikbaar gestel word.

Tydens keuring, word ‘n bedrag per jaar aan die klant toegestaan (maksimum R300 000) en die bedrag kan deur die jaar gebruik word vir aankope soos byvoorbeeld veevoer wat as spesiale aanbod aangebied word. Die bedrag is dan betaalbaar wanneer die ‘spesiale uitstel’-reëling van die betrokke verskaffer verval.Die fasiliteit is jaarliks hersienbaar teen 31 Januarie en is ‘n rentevrye skema.

]]>
/ENG/maandrekeninge/feed/ 0
Suidwes Fin Finansiële Adviseurs /ENG/suidwes-fin-finansiele-adviseurs/ /ENG/suidwes-fin-finansiele-adviseurs/#comments Thu, 30 Oct 2014 18:08:27 +0000 /ENG/?p=1600 /ENG/suidwes-fin-finansiele-adviseurs/feed/ 0 Finansiële bestuurders /ENG/finansiele-bestuurders/ /ENG/finansiele-bestuurders/#comments Thu, 30 Oct 2014 07:40:47 +0000 /ENG/?p=1536 /ENG/finansiele-bestuurders/feed/ 0 Silobestuurders /ENG/silobestuurders/ /ENG/silobestuurders/#comments Mon, 27 Oct 2014 15:20:17 +0000 /ENG/?p=1510 Foto’s en kontakdetails van silobestuurders

]]>
/ENG/silobestuurders/feed/ 0
Hoofbestuur /ENG/hoofbestuur/ /ENG/hoofbestuur/#comments Wed, 15 Oct 2014 10:48:53 +0000 /ENG/?p=1060 /ENG/hoofbestuur/feed/ 0