• Suidwes Graan

    Suidwes Graan is ‘n dinamiese rolspeler in die nasionale en internasionale graanmarkte.

  • Suidwes Handel

    Suidwes Handel voorsien in alle landbou produkbehoeftes.

  • Finansiering

    Suidwes Fin Finansiering se produkte word pasgemaak vir die produsent.

  • Versekering

    Suidwesfin Versekering bied jou mededingende produkte.

  • Suidwes Meganisasie

    Suidwes Meganisasie bied ‘n omvattende diens om jou toerusting in uitstekende werkende toestand te hou.

  • Terratek

    Terratek se grondkundiges is jou eerste stap na presisieboerdery.

  • Aansporingskema

    Suidwes Landbou betaal sy klante jaarliks ‘n aansporingskorting gelykstaande aan 80% van die Maatskappy se wins voor belasting.

  • Suidwes Aandele

    Suidwes aandele is beskikbaar deur ‘n verhandelingskamer wat aandele beskikbaar maak vir nuwe aansoekers.