Artikels

nuwe-sonpaneel-installasie-by-suidwes

Nuwe sonpaneel installasie by Suidwes se Boshof Handelstak

Ben Lubbe, Bestuurder: Eiendomme

Op 18 Oktober 2018 is Suidwes Landbou se eerste sonpaneelsisteem by Boshof Handelstak geïnstalleer. Die sonpanele en omskakelaar is deur Agrinet aan Suidwes voorsien  … Lees meer

plaaswerkers-en-die-minimumloon

Plaaswerkers en die minimumloon

Sagrys Klopper

ʼn Nuwe nasionale minimumloon is in Mei 2018 aangekondig. Plaaswerkers moet sedert dié aankondiging R3 576 per maand (R18 per uur) verdien. Minimumlone en minimum diensvoorwaardes vir werknemers … Lees meer

plantmaats-vir-jou-tuin-en-groentetuin

Plantmaats vir jou tuin en groentetuin

Elize Botha: Terratek

Dit sou ʼn heerlike ervaring wees om in ʼn pragtige tuin, wat geen moeite vereis nie, te wandel. Alhoewel enige tuin ʼn mate van versorging vereis, kan jy jou plante aanmoedig om saam te werk, water en voedingstowwe te deel en ook mekaar te beskerm. Klink dit so bietjie soos iets wat jou ma gesê het as jou maatjies kleintyd kom kuier het? Wel ons praat immers van plantmaats! … Lees meer

managing-change-dont-let-the-bottom-line

Managing change: Don’t let the bottom line be overshadowed by the desire to grow

Dr. Flippie Cloete, Manager: Terratek

Change is one of the only constants in any industry or business environment. The same accounts for the wildlife industry, with the development discourse of the industry that clearly reflect the notable changes that have taken place over the past three plus decades … Lees meer

Suidweslogo-blare-alleen(www)

Kan waterregte oorgedra word? Wat sê ons howe?

Jandrie Roux, Regsbeampte: Invorderings & Litigasie
Waterregte is ʼn essensiële kommoditeit in die landbousektor en ook ʼn kommoditeit met beperkte beskikbaarheid. Gevolglik is die oordra van bestaande waterregte ʼn kritiese aspek … Lees meer

hersien-jou-stroper-betyds-vir-die-nuwe-seisoen

Hersien jou stroper betyds vir die nuwe seisoen

In die ou dae het die woord oes ‘n heel ander betekenis as vandag gehad. Om te oes was 50-jaar terug harde handewerk, sonder moderne tegnologie. Vandag hanteer ‘n stroper … Lees meer

Suidwes-sonsondergang

Die winsgewendheid van mielies teenoor katoen


deur dr Flippie Cloete, Bestuurder: Terratek

Produsente in die Noordwes, insluitende die Noord-westelike produksiegebiede van die Vrystaat, was die afgelope vier seisoene met uiterstes gekonfronteer … Lees meer