­9 Julie 2019

Hoof Uitvoerende Beampte van Graan: Mnr Nic Schulenburg

Mnr Nic Schulenburg is aangestel as die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte van Graan.

Mnr Schulenburg het aanvanklik sy loopbaan begin as Landbou-ekonoom in die bankwese en is sedert 2004 reeds betrokke in die graanbedryf. Hy het blootstelling gekry aan alle fasette van bemarking, verkryging en opberging en het die laaste paar jaar senior bestuursposisies bekleë by verskeie landboubesighede.

Schulenburg beskik oor ‘n B. Com Honneursgraad in Landbou Ekonomie (UP).

Mnr Schulenburg sal op 8 Julie 2019 diens aanvaar.

Navrae:

Deon Badenhorst

Bestuurder: Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie

T: 018-581 1192

deonb@suidwes.co.za

www.suidwes.co.za

nic-schulenburg

Mnr Nic Schulenburg is aangestel as die nuwe HUB van Graan