Aarbol
Bree-basis
Kreatiewe-besluite
Saam-groei-ons

UIT DIE LEDE, VIR DIE LEDE

SUIDWES LANDBOU, met sy hoofkantoor in Leeudoringstad, is een van die groot en bekende Landbougroepe in Suid-Afrika. Ons bedien klante oor die hele land deur verskeie besighede in die Landbouwaarde-ketting.

liggroenblou

Die nuwe Kontreiwinkel op Bothaville oop vir besigheid

DSC_5404

liggroenblou

Mnr Hansie Viljoen (Voorsitter, Suidwes Landbou Direksie) en mnr Carey Hobson (Besturende Direkteur, Botselo Mills), teken die ooreenkoms  tov aandele.

Mnr Hansie Viljoen (Voorsitter, Suidwes Landbou Direksie) en mnr Carey Hobson (Besturende Direkteur, Botselo Mills), teken die ooreenkoms tov aandele.

Top-klante-direksie

Suidwes open Kontreiwinkel op Delmas

Delmas-Drone-pic20

Suidwes se eerste volwaardige tak in die Hoëveld is tydens ‘n uiters suksesvolle geleentheid amptelik op 14 Maart op Delmas geopen.
Lees meer >>

Suidwes-VISIE-veldtog-banners-for-ppt6

esprit-mashoof(www)

esprit de corps is Suidwes Landbou se personeelblad

 

April-'17
Lees meer >>

liggroenblou

Suidwes Landbou


  • Graan

    bied alternatiewe bemarkingskanale en prysrisikobestuursinstrumente aan kliënte in die verhandeling van produkte.

  • Handel

    het 19 handelstakke en een veevoerdepot en maak boerderybenodigdhede gerieflik beskikbaar vir klante.

  • AgriCapital

    verskaf omvattende finansieringsprodukte om boere en sekondêre landbou-ondernemings finansieel by te staan.

  • Versekering

    Suidwesfin Versekering is geïntegreer in die Raddix-groep

  • Meganisasie

    verskaf New Holland-heelgoedere, onderdele en gerieflike hersteldienste aan produsente.

  • Terratek

    verskaf wetenskaplik-gefundeerde kundigheid en tegnologie om produsente te help om optimaal te presteer.

  • Aansporingskema

    klante ontvang jaarliks 80% van die maatskappy se wins voor belasting as ‘n aansporing.

  • Aandele

    is in ‘n fasiliteit beskikbaar vir nuwe toetreders en vir verhandeling tussen kopers en verkopers.

AFRICUM


  • Agrinet

    verskaf en versprei industriële produkte, algemene handelsware, besproeiingsprodukte en buitelewe toerusting aan die kleinhandel en industriële markte in sub-Sahara Afrika.

  • NviroTek

    is ’n onafhanklike landbou-laboratorium wat grond- en plantanalises doen om produsente in staat te stel om grond optimaal te benut.

  • NWET

    bring kommunikasietegnologie na die landbougemeenskap in die platteland.

  • Raddix

    Die Raddix/Renasa R2-produk spreek versekeringsbehoeftes aan en is beskikbaar vir die personeel van Suidwes Landbou teen spesiale tariewe.

  • Suidwes Makelary

    fokus op prysrisikobestuur en verhandeling op die JSE Termynbeurs vir kliënte.

  • Protek

    verskaf ‘n volledige reeks produkte en dienste om peste en plae in en om die huis te bestry, asook bekostigbare plantvoeding.